Janie Bay - Herfs

To Rate
Vers 1
Dis ‘n koue aand ver weg van mekaar
Druppels teen ons kamer ruit
Ek sien jou in die wolke
Die dae raak korter
Voel soms langer
Nog net ‘n paar dae
Nog net ‘n paar dae

Koor
Jy is my warm kombers
Ek mis jou rook asem teen my wang
Die uitsig is mooi hier bo
Jou ritme het my hart klop gevang

Vers 2
Ek is ‘n oggend mens
Middae is ok
Die aande is die kakste
Is darem amper verby
Die dae raak korter
Voel soms langer

Koor
Jy is my warm kombers
Ek mis jou rook asem teen my wang
Die uitsig is mooi hier bo
Jou ritme het my hart klop gevang
Jy is my warm kombers
Ek mis jou rook asem teen my wang
Die uitsig is mooi hier bo
Jou ritme het my hart klop gevang

Comments

More Janie Bay lyrics

Janie Bay - Jammer
{Vers 1} Ons almal weet dit was ‘n snaakse jaar ‘n Snaakse tyd, ons almal is gebreek Die Here weet as ek dit kon terug vat Sou ek maar ek kan nie

Janie Bay - My Lief
{Vers 1: Janie Bay} Liefling ons ken mekaar al so lank Die lewe het 'n rol bekant Dit het ons deur mekaar gemaak Die donker, die donker het ons aangeval Die

Janie Bay - Herfs
{Vers 1} Dis ‘n koue aand ver weg van mekaar Druppels teen ons kamer ruit Ek sien jou in die wolke Die dae raak korter Voel soms langer Nog net ‘n paar dae

Janie Bay