Janie Bay - My Lief

To Rate
Vers 1: Janie Bay
Liefling ons ken mekaar al so lank
Die lewe het 'n rol bekant
Dit het ons deur mekaar gemaak
Die donker, die donker het ons aangeval
Die reën het ons skoon gewas
Dit is 'n tweede kans vir ons

Pre-Koor
Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en meer aan die ander kant uitkom
Weer geleë om meer te gee
En ons weet nou weer

Koor
My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy

Vers 2: Majozi
My love
I'm giving all I have to you
I'm always here to see you through
And help you through the dark
And I know it feels like we lost all control
But you will always have my soul
Forever in my heart

Pre-Koor
Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en meer aan die ander kant uitkom
Weer geleë om meer te gee
En ons weet nou weer

Koor
My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy

Vers 3: Early B
Saam gaan ons die lewe in al kry ons ok daai stoot en stampie
Ons loop 'n pad en vir alles skat ek het soveel dankie
Eksi perfek nie
Jy aanvaar my net vir wie ek is
En ek vir jou my skat al werk jy op my laaste nerve
Want jys my medie, my motjie, my main cherry
En eks jou outjie en as outjie foutjie maak, maak jy dit reg hie
My hart brand soos 'n gellie
My liefde vir jou is heavy
Maar jy heti saam gestem nie
Nie geken wat ons twee ken nie
Nou's ons steady

Koor
My lief
Ons is in dit vir die lange duur
Al maak jy my crazy
My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy

Comments

More Janie Bay lyrics

Janie Bay - Jammer
{Vers 1} Ons almal weet dit was ‘n snaakse jaar ‘n Snaakse tyd, ons almal is gebreek Die Here weet as ek dit kon terug vat Sou ek maar ek kan nie

Janie Bay - My Lief
{Vers 1: Janie Bay} Liefling ons ken mekaar al so lank Die lewe het 'n rol bekant Dit het ons deur mekaar gemaak Die donker, die donker het ons aangeval Die

Janie Bay - Herfs
{Vers 1} Dis ‘n koue aand ver weg van mekaar Druppels teen ons kamer ruit Ek sien jou in die wolke Die dae raak korter Voel soms langer Nog net ‘n paar dae

Janie Bay