Mojaki - Steeds Hie

Copied!edit Lyrics
original text at lyrnow.com/2000401
Chorus
Hulle dink ek raak sag mah, eks steeds hie
Certified Bustard ek kill steeds beats
Laities sien steeds op still a triple O.G
Whenever ek optrek ouens raak steeds vies

Verse 1
Try my onder kry, want daai is waar hulle my soek
Mah haai's n no no, ek kom maak deure oop ve my hood
Ek ganit maak noba wat ek hoop die haters understood
Eks n volbloed Poinster my kasie in bloed

My inbox propvol vra my wane ek release
Weet ek promise lank, mah ek is hie om it te fix
Die mixtape drop steeds, so verprei mah die nuus
Mah die ouens haat steeds, haai's die lewe wat hulle kies

Ek sien die fake smiles as die ouense my greet
Mah gee daai selfde energy, maak lyk alles sweet
My tanie wys aanhou hie's geen love opie street
Outta town fans steeds excited om my te meet

Chorus
Hulle dink ek raak sag mah, eks steeds hie
Certified Bustard ek kill steeds beats
Laities sien steeds op still a triple O.G
Whenever ek optrek ouens raak steeds vies

Verse 2
Eks n moordenaar g.certify, cause why ek murder beats
Maak'ie net musiek nie, die is Gospel Ve Die Streets
Eks n leader masekindt, n motivation ve kids
Gemaak ve musiek laat klink afrikaans luuks

No new friends ek hang men dieselfde team
Net my approach het verander ekt dieselfde dream
Same dude same getuie that i've always been
Al diss jy my en ek respond nie, ek is steeds king

Haha enie ouens hulle haat it
Nie gedink ek sou behaal wat ek behaal it
Ek kan tel op my vingers hoe baie ek mis getrap het
Mah noba wat, ek remain steeds die bustard

Chorus
Hulle dink ek raak sag mah, eks steeds hie
Certified Bustard ek kill steeds beats
Laities sien steeds op still a triple O.G
Whenever ek optrek ouens raak steeds vies
 
0

Song Description:

edit soundcloud

SoundCloud:

edit soundcloud

More Mojaki lyrics

Mojaki - Steeds Hie
Chorus Hulle dink ek raak sag mah, eks steeds hie Certified Bustard ek kill steeds beats Laities sien steeds op still a triple O.G Whenever ek optrek ouens raak steeds vies