Refentse - Ek glo in liefde

Copied!edit Lyrics
original text at lyrnow.com/281892
Ek wonder oor grense en oorlog oor geld bogelyk
Ek sukkel met mense wat steel in die naam van geloof
Ek wonder hoe silwer en goud jou waarde bepaal
Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Ek glo in die Geluk is ‘n gawe wat geld jou kan gee
Ek wonder oor werke, en base met asems wat stink
Ek weet nie of mense besef, ons tyd is verby
Ek glo in liefde еn ek glo in jou en my
Ek glo in die lеwe, soos n stappie by die see
Ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee
Ek glo in die berge en dat God sy grond die water sal gee
Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Ek wonder wat wandel in harte van rykdom en roem
Is die lewe jou huis en jou kar of n vrou om te soen
Voel jy die lewe is swaar. Jy is hier om te betaal
Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Ek glo in die lewe, soos n stappie by die see
Ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee
Ek glo in die berge en dat God sy grond die water sal gee
Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Ek glo in die lewe, soos n stappie by die see
Ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee
Ek glo in die berge en dat God sy grond die water sal gee
Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
 
0

Song Description:

edit soundcloud

SoundCloud:

edit soundcloud

More Refentse lyrics

Refentse - Sal Jy?
Ek sit stoksiel alleen in die kruine van die reen, en ek wonder oor die woede van die stille seun, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen? Dit word 15 jaar einde julie maand en soebat

Refentse - Reisiger
{Afrikaans} {spoken} Ek sit op 'n hemel en dink aan die Hemele Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie Alles is alles, en niks is niks

Refentse - Boerebal
{Koor} Ons gooi ‘n boerebal Ons hou partytjie in jou ma se taal Oh boere meisies maak die manne mal Party tot die son op by die boerbal Balletjie, Balletjie

Refentse - Ek glo in liefde
Ek wonder oor grense en oorlog oor geld bogelyk Ek sukkel met mense wat steel in die naam van geloof Ek wonder hoe silwer en goud jou waarde bepaal Ek glo in liefde en ek glo in jou en