Refentse - Sal Jy?

Copied!edit Lyrics
original text at lyrnow.com/281926
Ek sit stoksiel alleen in die kruine van die reen, en ek wonder oor die woede van die stille seun, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen?
Dit word 15 jaar einde julie maand en soebat tot my diepste vir my eerste kaans, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen?
Mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie brood, sal jy ook n bietjiе dink aan my? Boetie staan al bakhand langs die hawе muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie dink aan my
Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my?
Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, ook n bietjie dink aan my?
Ag toe se my meneer wanneer die freedom kom, en of ek ook genoeg is vir n deel van Hom en meneer, jy sien dis hierdie pyn, dit maak my bitter seer. Ek bid hard in die oggend vir die een wat wag en ek lees selfs my groot boek in die donker nag, sal jy ook n bietjie dink aan my
Mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie brood, sal jy ook n bietjie dink aan my? Boetie staan al bakhand langs die hawe muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie dink aan my
Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my?
Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, sal jy, ook n bietjie dink aan my?
Lewe leef jy kronkel in jou rykdom en roem. Jou oester en kreef, en ek koue en ek koue tot die kern van my been, maar ek glo vas dat God my ook sal seen
Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my?
Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, sal jy, ook n bietjie dink aan my?
My Boetie staan al bakhand langs die hawe muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie dink aan my
 
0

Song Description:

edit soundcloud

SoundCloud:

edit soundcloud

More Refentse lyrics

Refentse - Ek glo in liefde
Ek wonder oor grense en oorlog oor geld bogelyk Ek sukkel met mense wat steel in die naam van geloof Ek wonder hoe silwer en goud jou waarde bepaal Ek glo in liefde en ek glo in jou en

Refentse - Sal Jy?
Ek sit stoksiel alleen in die kruine van die reen, en ek wonder oor die woede van die stille seun, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen? Dit word 15 jaar einde julie maand en soebat

Refentse - Reisiger
{Afrikaans} {spoken} Ek sit op 'n hemel en dink aan die Hemele Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie Alles is alles, en niks is niks

Refentse - Boerebal
{Koor} Ons gooi ‘n boerebal Ons hou partytjie in jou ma se taal Oh boere meisies maak die manne mal Party tot die son op by die boerbal Balletjie, Balletjie