Refentse - Boerebal

To Rate
Koor
Ons gooi ‘n boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oh boere meisies maak die manne mal
Party tot die son op by die boerbal
Balletjie, Balletjie
Bal, bal
Balletjie, Balletjie
Bal

Vers 1
Wil jy dans of hou van soene saans
Sny ‘n lyn na die boere plein
Boere dans tot die middel van die aand
Kliek op jou ligging en kom tot by my
Pap meel op die vloer staan reg vir lekker roer
Sny jou lyn da die boere plein
Klippies en cola lekke
Oom joggie is die DJ wakker
Haak hier in by die boere trein

Koor
Ons gooi ‘n boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oh boere meisies maak die manne mal
Party tot die son op by die boerbal
Balletjie, Balletjie
Bal, bal
Balletjie, Balletjie
Bal
Boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oh boere meisies maak die manne mal
Party tot die son op by die boerbal
Balletjie, Balletjie
Bal, bal
Balletjie, Balletjie
Bal

Vers 2
Eks ha saviour this party is in labour
Sny jou lyn na die boere plein
My glas is altyd halfpad vol but I’m always ready for a boerbal drol
Haak hier in by die boere trein
My knip neus vreet die biltong op
Formule vir ‘n boere opskop
Sny jou lyn na die boere plein
Piet man huil sy hart is seer se die boerbal byt is buite beheer
Vind jou weg na jou ma se huis

Koor
Ons gooi ‘n boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oh boere meisies maak die manne mal
Party tot die son op by die boerbal
Balletjie, Balletjie
Bal, bal
Balletjie, Balletjie
Bal

Comments

More Refentse lyrics

Refentse - Ek glo in liefde
Ek wonder oor grense en oorlog oor geld bogelyk Ek sukkel met mense wat steel in die naam van geloof Ek wonder hoe silwer en goud jou waarde bepaal Ek glo in liefde en ek glo in jou en

Refentse - Sal Jy?
Ek sit stoksiel alleen in die kruine van die reen, en ek wonder oor die woede van die stille seun, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen? Dit word 15 jaar einde julie maand en soebat

Refentse - Reisiger
{Afrikaans} {spoken} Ek sit op 'n hemel en dink aan die Hemele Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie Alles is alles, en niks is niks

Refentse - Boerebal
{Koor} Ons gooi ‘n boerebal Ons hou partytjie in jou ma se taal Oh boere meisies maak die manne mal Party tot die son op by die boerbal Balletjie, Balletjie

Refentse